Learn Essays

HOME F.A.Q. REGISTER LOGIN SEARCH  
Essay Topics
Acceptance
Art
Business
Custom Written
Direct Essays
English
Example Essays
Foreign
History
Medical
Mega Essays
Miscellaneous
Movies
Music
Novels
People
Politics
Pre-Written
Religion
Science
Search
Speeches
Sports
Technology

Click here to get paid up to $147 / hour to take simple surveys


Featured Papers from RadEssays

1. Are You An American
2. Where Are You Going
3. Meeting You
4. Memory Serves You Right
5. As You Like It
This is only a preview of the paper
Click here to register and get the full text.
Existing members click here to login

You

YOU .. Keep on being strong. Cause that’s why you were created. Keep on being emotional. That makes you human. Keep on being fib rant. That makes the world shine. Keep on being charming. That’s you second nature. Keep on being intelligent. There’s no shame in that. Keep on being a softy. It equals out your strong side. Keep on being beautiful. It’s a gift from God. Keep on being a healer. There’s some to heal you too. Keep on being energetic. It will always show in your eyes. Keep on being proud. Someone is also proud of you. Keep on being an entertainer. That’s your destiny. Keep on caring. That’s who you are. Keep on smiling. It lights people up. Keep on being who you are. Cause God will keep on loving you. Alizia Kuswayo MY TJOMMIE SE STORIE Deur Alizia Kuswayo Ek is Gertjie. Gertjie van Louw. As mense van my praat noem hulle my Gertjie, arm Diena se kind. “Ja, die einste Diena wie se man Gert ‘n kers gaan koop het, en nooit sy draai gekry het nie.” Toe ek klein was het ek gewonder wat dit beteken. Vandag wonder ek nie meer nie. Nou wonder ek eerder wat Meneer Frans in vandag se Gesondheidsleer toets gaan vra. Ek huts my kaal voete aan om vinniger te loop. Dit is koud vandag, maar my voete voel nie die koue nie. Ma sê dus omdat hulle so klein is. Tog voel hulle die stuk pendoring wat geniepsig vir sy punt ‘n tuiste in my hak maak. “Môre Gertjie.” “Môre oom Stefaans. Ma sal ‘n bietjie laat wees vanmôre.” Oom Stefaans was nog altyd baie vreindelik. In die laaste tyd het hy al hoe meer geselsering geword. Vandat die twee knoppe groter geword het, staar hy al langer en langer na my bors. Om die waarheid te sê, alle ooms en jongetjies wat ek ken, doen dit. Behalwe Gwenie se pa. Hy gluur my altyd aan asof hy my na Mars toe wil verwens. Gwenie is my beste tjommie. Ons is al tjommies van SubA af. “Bye oom Stefaans . Ek wil nie laat wees vir skool nie.” Die wind deel vandag weer sout en peper uit dat dit goed gaan. Ek weet my bene gaan pimple en pers wees as ek eendag by die klas uitkom. Nie dat ek haastig is nie, want deesdae praat almal net oor wie het vir gefrenchkiss. Natuurlik kan ek nie saampraat nie. “Gertjie! Gertjie!,” roep Gwenie baie opgewonde. “Hi Gwenie. Die hare is lekker in perm vandag,” terg ek haar. “Ek haat my hare,” skree sy terwyl sy die hele krulle bol woedend rondpluk. “Moenie sulke stupid goed vir my sê nie Gertjie.” “Sorry, dit was net ‘n kompliment.” “Moet dit nie weer doen nie.” “OK. Is jy reg vir die toets?” “Ja,” antwoord sy moedeloos, “maar ek is bekommerd oor die mondeling van vandag.” “Wat gaan jy vertel?” “Die ongeluk.” “Is jy seker dus wat jy wil doen?” “Jip. Kom vat ‘n rytjie.” Die toets was glad nie so erg nie. Maar nou is my senuwees skool op hol vir Gwenie. Sy is die mooiste mens wat ek ken. Ook die rykste. Sy dra altyd mooi skoene en rokke wat nie tienkeer gelap is nie.


Approximate Word count = 2132
Approximate Pages = 8.5
(250 words per page double spaced)
Over 101,000 Essays and Term Papers!!
Links
Support
F.A.Q.
Custom Essays
Payment
Learn Essays
Forgot Password?
Activation Email
More Links
All Papers Are For Research And Reference Purposes Only! You may not turn these papers in as your own! You must cite our web site as your source!
Copyright 2003-2008 learnessays.com. All rights reserved.